Duties/Pligte Primary responsibilities include the following:
Hoofverantwoordelikhede sluit die volgende in:
Job Requirements/Pos Vereistes
Recommendation/Aanbeveling
.
- Fulfilling leadership as well as management functions within the cluster;
- Taking initiative to establish the cluster as organisational basis of social and academic life;
- Developing and implementing a vision for the cluster as a healthy, enabling community that enhances student success;
- Taking responsibility for establishing cocurricular programmes;
- Promoting the cluster as organisational premise among faculties;
- Taking the lead in creating and monitoring development opportunities for all student communities within the cluster;
- Taking responsibility for coordinating and administrating tasks, including facilities management, regarding University accommodation within the cluster;
- Uniting the staff and student leadership within the cluster as a team;
- Accepting the overarching responsibility for training within the CSC;
- Advising and liaising with residence representatives and house committees;
- Accepting the overarching responsibility for the disciplinary committee for the cluster;
- Performing crisis management;
- Meeting the requirements set by divisions and the University;
- Developing research-based initiatives;
- Accepting responsibility for the efficient governance of one specific residence community within the cluster.
For a full job description, please contact the Division of Human Resources at krutgers@sun.ac.za
Hoofverantwoordelikhede sluit die volgende in:
- Tree as leier sowel as bestuurder binne die kluster op;
- Neem die inisiatief om die kluster as organisatoriese grondslag van die sosiale en akademiese lewe te vestig;
- Ontwikkel en implementeer visie vir die kluster as 'n gesonde, opbouende gemeenskap wat studentesukses bevorder;
- Aanvaar verantwoordelikheid daarvoor om kokurrikulêre programme te vestig;
- Bevorder die klusterbeginsel binne fakulteite;
- Neem leiding met, hou toesig oor en skep ontwikkelingsgeleenthede vir alle studentegemeenskappe binne die kluster;
- Aanvaar verantwoordelikheid vir koördinerende en administratiewe take, met inbegrip van fasiliteitsbestuur, wat Universiteitsbehuising in die kluster betref;
- Bind personeel en studenteleiers binne die kluster saam tot 'n span;
- Aanvaar die oorkoepelende verantwoordelikheid vir opleiding binne die SSG;
- Adviseer en skakel met koshuisverteenwoordigers en huiskomitees;
- Aanvaar die oorkoepelende verantwoordelikheid vir die kluster se dissiplinêre komitee;
- Verrig krisisbestuur;
- Kom afdelings- en Universiteitsverantwoordelikhede na;
- Ontwikkel navorsingsgebaseerde inisiatiewe;
- Aanvaar verantwoordelikheid vir die doeltreffende beheer oor en bestuur van 'n spesifieke koshuisgemeenskap binne die kluster.
Vir 'n volledige posomskrywing, skakel gerus met die Afdeling Menslike Hulpbronne by krutgers@sun.ac.za
Job Requirements/Pos Vereistes
- A relevant university degree;
- At least five years' experience in youth development for the age group 16 - 25;
- Proof of a project relating to youth development that was self initiated and successfully completed;
- Proof of a project that was self initiated and successfully completed as part of a team;
- Experience in leadership guidance;
- Experience in crisis management;
- The ability to provide thought leadership (development and guidance of a vision) in order to lead staff and students through a process of change;
- Verbal and written skills in English and one other South African language;
- The ability to function in a multilingual environment;
- Proven ability to work in a team;
- Proven ability to guide a team;
- Basic knowledge of value-driven management;
- Facilitation skills;
- Strong administrative skills;
- Computer skills.
'n Toepaslike universiteitsgraad;- Minstens vyf jaar ervaring in jeugontwikkeling in die ouderdomsgroep 16 - 25;
- Bewys van 'n projek in verband met jeugontwikkeling wat self geïniseer en suksesvol deurgevoer is;
- Bewys van 'n projek wat self geïniseer en suksesvol deurgevoer is in span verband;
- Ervaring in begeleiding van leierskap;
- Ervaring in krisishantering;
- Die vermoë om denkleierskap (ontwikkel en rig van 'n visie) te verskaf ten einde personeel en studente deur 'n proses van verandering te lei;
- Mondelinge en skriftelike vaardigheid in Engels en 'n ander Suid-Afrikaanse taal;
- Die vermoë om in 'n veeltalige omgewing te kan funksioneer;
- Bewese vermoë om in 'n span te werk;
- Bewese vermoë om 'n span te begelei;
- Basiese kennis van waardegedrewe bestuur;
- Fasiliteringsvaardighede;
- Sterk administratiewe vaardighede;
- Rekenaarvaardigheid.
Recommendation/Aanbeveling
- A master's degree or further postgraduate studies;
- A suitable academic profile;
- Knowledge of managing a residence;
- Knowledge of value-driven management;
- Experience in diversity management.
'n Meestersgraad of verdere nagraadse studie;- 'n Toepaslike akademiese profiel;
- Kennis van koshuisbestuur;
- Kennis van waardegedrewe bestuur;
- Ervaring van diversiteitsbestuur.